https://sahomesguide.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/583/eksklusiewe_strukture_intro-1569586801.png

Gallery

Business Details

De Smit Eksklusiewe Strukture (Edms) Bpk in Durbanville, Wes-Kaap, spesialiseer in die vervaardiging en oprigting van 'n wye verskeidenheid eksklusiewe strukture, sowel as die installering van reën- en grywaterstelsels, filters en pompe.

By De Smit Eksklusiewe Strukture kan u verseker wees van betroubare, persoonlike diens te alle tye.

Laat weet gerus hoe en waarmee ons jou volgende kan help.

ALGEMENE DIENSTE

Tuinkonstruksie

* Alle harde landskappering
* Plaveiwerk
* Bou van mure & fokuspunte
* Fonteine
* Loopvlakke van beton & plaveisel
* Keerwalblokke
* Staalwerk in tuine
* Houtdekke, pergolas, hekke
* Onderhoud aan alle bogenoemde

Reën & Gryswaterstelsels

* Installasie van tenke en gryswater
* Installasie van pompe en pypwerk
* Installasie van filters
* Onderhoud aan alle bogenoemde
* Installasie en outomatisering van besproeiing

Nutsman

Algemene nutsmanwerk & onderhoud aan eiendomme

Verhuring Van Masjienerie

* 1.5 Ton Slootgrawer
* Bobcat Laaigraaf
* 1.3 Ton Kia Tipper

Verskaffer & Aflewering

* Aflewering en inwerk van kompos
* Klippies / Potgrond / Gras Deklaag / Bas
* Tuinonderhoud
* Tuinvoeding
* Plaag beheer dmv gespesialiseerde toerusting

Algemeen

* Kunsgras
* Egte klipwerk
* Waterdigting
* Buitenhuise Verfwerk

WERKSURE

Maandag tot Vrydag: 8:00 vm - 5:00 nm
Saterdag - Gesluit
Sondag - Gesluit

OPERASIONELE AREAS

Kaapstad
Noordelike Voorstede
Boland

BESOEK ONS WEBWERF VIR MEER INLIGTING

Map Location

BUSINESS REVIEWS

Add new

There are no reviews at the moment

Write a review


*Please Note: In order to verify the legitimacy of any reviews we publish, we require evidence of your contract with this business. Any proof of purchase documents you upload will be for the purposes of verifying this review, and will not be published on our website

Add Files..

I confirm that the information submitted here is true and accurate. I confirm that I do not work for, am not in competition with and am not related to this service provider.
By continuing, I agree with the Terms & Conditions.